Seewater Maats

Seewater Maats

R275.00R925.00

Clear

Add a Mini Handwritten Card

Add a Mini Handwritten Greeting Card with your personal message. Card size 105 x 70mm.

SKU: ILLU-SEFR-AF Category:

In beide Afrikaans en Engels beskikbaar. Hierdie unieke kunswerk sal enige slaapkamer, speelhoek of ontspanningsarea ophelder – en ʼn betowerende geskenk vir jong kinders of nuwe ma’s wees. Ek het verbeeldingsryke karakters in potlood geskets, vir elkeen sy naam met die hand bygeskryf, hulle met waterverf ingekleur en toe digitaal afgerond.

Besondere sorg is geneem om ʼn gebalanseerde uitleg te skep, wat verskeie aanvullende kleure gebruik om seker te maak dit sal ʼn wye reeks binnenshuise dekor pas. Waarom nie vir daardie persoonlike ekstra ʼn handgeskrewe nota byvoeg nie? Dit kom saam met een van my waterverf-vriende. Kies ʼn opsie uit die aangrensende lys.

Additional information

Language

Framing Information

Frames are not included, should you wish to order your artwork framed, please use the dropdown menu. Framing is by done by a professional framing company using a natural, high-quality timber frame without mounting as shown in the isolated framed print image.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.